‎61 MVV Skouerskuur op 29 November 2012 in Centurion, Pretoria — 18h00 vir 19h00

Revised: November 23, 2012 Tags:

‎61 MVV Skouerskuur op 29 November 2012 in Centurion, Pretoria — 18h00 vir 19h00

Aanbieding deur Roelf Schoeman oor post traumatiese stres van veterane van die Bosoorlog om 19h00

WAAR ? — BY DIE CASA MIA BOMGAT BY EVENDON HOUSE, GLOVERLAAN 139, CENTURIONBAIE NABY AAN DIE JEANLAAN AFRIT

PADAANWYSINGS — Neem die Jeanlaan afrit by die Ben Schoeman snelweg en ry in ’n oostelike rigting tot by die eerste robot.

By hierdie robot, draai links in Rabie straat en ry reguit aan tot by die eerste robot in hierdie straat.

By hierdie robot, draai links in Gloverlaan en volg die pad, deur ’n draai na regs en kyk dan uit vir Evenden House op die linkerkant van die straat.

Die tenk in die voortuin behoort dit maklik te maak om te weet waar die regte adres is.

ALMAL IS WELKOM, NIE NET 61 MEG VETERANE NIE. BRING JOU VROU EN KINDERS GERUS SAAM
KOM BRING EN BRAAI JOU EIE STUKKIE VLEIS VAN 18h00 TOT 19h00 AF.

KONTANTKROEG TEEN ARMY PRYSE

RSVP Email admin@61Mech.org.za voor 28 November

Documents

    No Documents added

Images