Begrafnis van Chris Els

Revised: September 23, 2011 Tags:

Chris Els, ook bekend as Tokkie, is verlede Saterdagoggend dood in ‘n motorfietsongeluk in Durban.

Hy was lank ‘n dienende lid by 61 Meg Bataljon Groep gewees.

Chris was een ook van die getroue lede van die 61 Meg Veteranevereniging en het baie moeite gedoen om ons skouerskure by te woon in Pretoria en later ook in Durban.

Sy begrafnisdiens is Saterdag, 24 September om 09h30 by die Our Father’s Home gemeente by Gerhard Beukes straat 7, Bloemfontein. Julle kan 0824421828 skakel as julle meer inligting wil he.

Ons harte gaan uit na sy geliefdes en ons vertrou dat hulle vertroosting sal vind.

Documents

    No Documents added

Images