Besprekings vir die 61 Meg veterane se 2010 Angola ekspedisie

Revised: June 28, 2010 Tags:

Die datum vir ons 2010 Angolatoer is nou vasgestel

Koos Moorcroft van Africa Bushcraft and Survival Adventures het nou bevestig dat vanjaar se 61 Meg veterane toer deur Angola gaan plaasvind vanaf 11 tot 27 Oktober.

Bevestiging van besprekings

Daar bestaan gesonde belangstelling vir volgende jaar se Angola ekspedisie, en die volgende mense het reeds hulle plekke bespreek:

1.Roland de Vries
2.Jaap Steyn
3.Gert Minnaar
4.Ben Smit
5.Linda Smit
6.Kenneth Schwartz
7.Kobie Meiring
8.Mike Beyl
9.Deon Joubert
10.Marius van der Walt
11.Francois Swanepoel
12.Frank van Zyl
13.Louis Bothma
14.Rudolph Burger
15.AC Burger
16.
17.
18.
19.
20.

Ons moet 20 plekke vol bespreek he voordat hierdie toer ‘n werklikheid kan word, so laat weet ons as jy wil saamgaan.

Betaling van deposito’s

Die manne wat op hierdie toer wil gaan, moet teen 1 Junie hulle deposito’s van R7 500 vir ons betaal het.Die balans sal teen die laatste op 1 September betaalbaar wees.

Mail ons by admin@61Mech.org.za dan stuur ons vir jou ons bankbesonderhede.

Documents

    No Documents added

Images