Eerste skouerskuur vir die 61 Meg veterane in die Potchefstroom area, op Vrydag, 25 Junie

Revised: May 20, 2010 Tags:

Die eerste skouerskuur vir Potchefstroom area om 18h00 op Vrydag, 25 Junie by 1 Regiment de la Rey.

Ek wil julle almal hartlik uitnooi na die eerste 61 Meg Veterane se skouerskuur te Potchefstroom.

Plek: 1 Regiment de la Rey
Datum: 25 Junie 2010 (Vrydag)
Tyd: 1800B

‘n Kontantkroeg sal beskikbaar wees asook braaipakke teen R25-00.

RSVP asb teen 18 Junie 2010. Nina Venter kan gekontak word by 082 921 8847 of myself, Gerard Venter by 083 642 3476 of op gerardv@fraseralexander.co.za. Ons sal graag getalle wil deurgee sodat de la Rey hul voorbereidings kan tref.

Lees asb ook die vorige kuberpos. Dit moet definitief deel wees van die besprekingspunte tydens die skouerskuur. Ek sal graag wil sien dat die maksimum lede die AJV bywoon.

Documents

    No Documents added

Images