Eye of the Firestorm - Roland de Vries (Bloemfontein) op Vrydag, 17 Mei 2013

Revised: May 01, 2013 Tags:

Ons nooi alle militere veterane en ander belangstellendes in Bloemfontein en omgewing na ‘n spesiale reuse 61 MVV skouerskuur by die Moths se George Coombs, Shell hole of Armour, Tempe waar generaal Roland de Vries se nuutste boek bekend gestel gaan word. Louis Bothma gaan ook praat oor sy boek Vang ‘n Boer. Kom luister na die skrywer, koop ‘n getekende eksemplaar teen ‘n spesiale prys , en kuier lekker saam met jou makkers.

Worsrolle/Warmbrakke vars van die kole af of ander verassings op die spyskaart sal te koop wees en die Moths verkoop drinkgoed teen Armypryse. Almal is welkom!

Date: Friday, May 17
Time: 18h00
Place: George Coombs, Shell hole of Armour, Tempe, Bloemfontein

RSVP by Wednesday, May 8 to daryl@connix.co.za or reg@xworx.co.za ( Moths to collate attendance figures with Camille Burger)

Jy kan ook gaan kyk op die 61 MVV se Facebook groep 61 MECH BN GP – GONE BUT NOT FORGOTTEN waar hierdie byeenkoms as ‘n EVENT gelaai is.Kliek op die EVENT vir Bloemfontein. As jy daar aandui of jy gaan bywoon sal Daryl Smith en Reg Walkerley op die sisteem rekord he van getalle wat gaan bywoon

Documents

    No Documents added

Images