Eye of the Firestorm - Roland de Vries (George) op Vrydag, 30 Mei 2013

Revised: May 01, 2013 Tags:

Ons nooi alle militere veterane en ander belangstellendes in George, Oudshoorn, Mosselbaai en omgewing na ’n spesiale 61 MVV skouerskuur by die Outeniqua shell hole, MESCA Hall, Rijk Tulbach Street, Loerie Park, George waar generaal Roland de Vries se nuutste boek bekend gestel gaan word. Kom luister na die skrywer, koop ’n getekende eksemplaar teen ’n spesiale prys van R150 , en kuier lekker saam met jou makkers.

Worsrolle/Warmbrakke vars van die kole af of ander verassings op die spyskaart sal te koop wees en drinkgoed verkoop teen Armypryse. Almal is welkom!

Date: Friday, May 24
Time: 18h00
Place: Outeniqua shell hole, MESCA Hall, Rijk Tulbach Street, Loerie Park,George

RSVP by Wednesday, May 21 to OldBill.Outeniqua@vodamail.co.za or polow@mweb.co.za

Jy kan ook gaan kyk op die 61 MVV se Facebook groep 61 MECH BN GP — GONE BUT NOT FORGOTTEN waar hierdie byeenkoms as ’n EVENT gelaai is. Kliek op die EVENT vir GEORGE. As jy daar aandui of jy gaan bywoon sal Cobus Vos en Paul Louw op die sisteem rekord he van getalle wat gaan bywoon

Documents

    No Documents added

Images