Eye of the Firestorm - Roland de Vries (Port Elizabeth) op Vrydag, 30 Mei 2013

Revised: May 01, 2013 Tags:

Ons nooi alle militere veterane en ander belangstellendes in Port Elizabeth en omgewing na ’n spesiale reuse 61 MVV skouerskuur by die Prince Alfred Guard, Prospect Hill Cnr Prospect Hill and Daly Street Central Port Elizabeth waar generaal Roland de Vries se nuutste boek bekend gestel gaan word. Kom luister na die skrywer, koop ’n getekende eksemplaar teen ’n spesiale prys , en kuier lekker saam met jou makkers.

Worsrolle/Warmbrakke vars van die kole af of ander verassings op die spyskaart sal te koop wees en drinkgoed verkoop teen Armypryse. Almal is welkom!

Date: Friday, May 30
Time: 18h00
Place: Prince Alfred Guard, Prospect Hill Cnr Prospect Hill and Daly Street Central Port Elizabeth

RSVP by Wednesday, May 8 to bjames@bwt.co.za

Jy kan ook gaan kyk op die 61 MVV se Facebook groep 61 MECH BN GP — GONE BUT NOT FORGOTTEN waar hierdie byeenkoms as ’n EVENT gelaai is. Kliek op die EVENT vir PORT ELIZABETH. As jy daar aandui of jy gaan bywoon sal Brian James op die sisteem rekord he van getalle wat gaan bywoon

Documents

    No Documents added

Images