GENERAAL, JUL SIELKUNDIGES HELP NIKS - SKUTTER BOSSIES, CENTURION, 9 AUGUSTUS 2017

Revised: January 01, 1970 Tags:

Ek het ook as lid van 61 Meg aan dieselfde veldslag deelgeneem en loop al jare lank met ’n vraag vir die generaals van die destydse SAW in my gemoed rond. Net voordat ons aan die einde van 1987 uitgeklaar het, het genl. Jannie Geldenhuys ons namens die generale staf van die SAW in die deurgan

Nodeloos om te sê dat ek daardie “bekwame sielkundiges” nie weer besoek het nie – en dat ek sielkundiges tot vandag toe totaal nutteloos ag. Dis nou 30 jaar en verskeie drankbottels later en ek het maar deur my issues geworstel. Ek is met ’n vrou getroud wat my verstaan (my tweede huwelik) en ek staan in ’n professionele beroep waarin ek suksesvol is. Maar beslis nie danksy die “bekwame weermagsielkundiges” nie.

Generaals, wat het julle gedink toe julle ons troepe uitgelewer het aan sulke onbevoegde sielkundiges?

Documents

    No Documents added

Images