Kom op 24 Maart 2011 na die eerste 61 Meg skouerskuur aan die Oos Rand

Revised: March 14, 2011 Tags:

Die eerste skouerskuur vir 61 Meg veterane en ondersteuners aan die Oos Rand van Johannesburg vind plaas op Donderdag, 24 Maart 2011 by die Dickie Fritz bomgat/shell hole van die Moths in Edenvale.

The correct address is The Sanctuary, 115 Dickie Fritz Avenue, Dowerglen, Edenvale and a map is attached here below for your ease of reference.

Ons gaan van 18h00 af saam kuier en ons nooi al die 61 Meg veterane en ondersteuners van die Oos Rand en omgewing na hierdie skouerskuur toe. Ons weet van 50 veterane aan die Oos Rand en hoop om julle almal daar te sien.

Jy kan vir jou ‘n stuk wors of vleis saam bring om op die kole te gooi, ons sal vir die vuur sorg. Daar sal ook ‘n kontantkroeg beskikbaar wees teen Army pryse.

Efpe Senekal se DVD oor die 2010 61 Meg Angola ekspedisie sal te koop wees teen R100, en ons sal ook 61 Meg golfhemde teen R170 en 61 Meg kepse teen R60 te koop hĂȘ daardie aand.

Please confirm attendance at jaco@thrifty.co.za and we look forward to see you there.

Documents

Images