'n Monument vir 'n soldaat - radioprogram op 23 September om 21h00 op RSG

Revised: September 20, 2010 Tags:

Die reuk, vrees en oorverdowende geraas van oorlog

Vir baie van ons land se oudsoldate en oorlogsveterane is die reuk, vrees en oorverdowende geraas van oorlog iets wat nie maklik uitgewis kan word nie.

21h00 op 23 September op RSG

Kom luister gerus om 21h00 op 23 September op RSG na Fritz Klaaste se oudiomonument vir die soldaat, wie dit ookal is.

Laat weet ook vir jou ander makkers van hierdie program, waar daar gepraat gaan word oor ‘n deel van Suid Afrika se lang geskiedenis van konflik

Documents

    No Documents added

Images