Roland de Vries/Leopold Scholtz/Louis Bothma (Johannesburg) op Donderdag, 16 Mei 2013

Revised: May 01, 2013 Tags:

Ons nooi alle veterane na ‘n 61 MVV skouerskuur waar generaal Roland de Vries, Leopold Scholtz en Louis Bothma se nuutste boeke bekend gestel gaan word. Kom luister na die skrywers, koop ‘n getekende boek en kuier lekker saam met jou makkers. Worsrolle/Warmbrakke vars van die kole af sal te koop wees en die Moths verkoop drinkgoed teen Armypryse. Almal is welkom!

Date: Thursday, May 16
Time: 18h00
Place: The Sanctuary,115 Dickie Fritz Avenue, Dowerglen, Edenvale.

RSVP by Wednesday, May 8 to jaco@thrifty.co.za

Jy kan ook gaan kyk op die 61 MVV se Facebook groep 61 MECH BN GP — GONE BUT NOT FORGOTTEN waar hierdie byeenkoms as ’n EVENT gelaai is.Kliek op die EVENT vir Johannesburg. As jy daar aandui of jy gaan bywoon sal Jaco Swanevelder op die sisteem rekord he van getalle wat gaan bywoon

Documents

    No Documents added

Images