Roland de Vries/Leopold Scholtz/Louis Bothma (Pretoria) op Woensdag, 15 Mei 2013

Revised: May 01, 2013 Tags:

Blikkantien Restaurant op die Voortrekkermonument Erfenisterrein om 15h30 vir 16h00 op Woensdag, 15 Mei 2013. Bywoning en ligte verversings is gratis, maar ‘n heffingsfooi van R10,00 per voertuig is betaalbaar by die hoofhek. ‘n Kontantkroeg sal na afloop van die aanbiedings beskikbaar wees.

Die voorsiene program is soos volg:

15h30 vir 16h00: Gaste arriveer en geniet koffie en tee.
… 16h00 – 16h05 : Verwelkoming deur Genl-maj Gert Opperman (Aft), Besturende Direkteur van die Erfenisstigting
16h05 – 16h35 : Bekendstelling van sy boek “Vang ‘n Boer: Die Stryd tussen Boer en Ovambo” deur dr Louis Bothma.
16h35 – 16h45 : Vrae en bespreking
16h45 – 17h15 : Bekendstelling van sy boek “Die SAW in die Grensoorlog 1966-1989” deur dr Leopold Scholtz. (Ook beskikbaar in Engels).
17h15 – 17h25 : Vrae en bespreking
17h25 – 17h35 : Kort verposing
17h35 – 18h05 : Bekendstelling van sy boek “The Eye of the Firestorm 1966 – 1989” deur Genl-maj Roland de Vries (Aft).
18h05 -18h15 : Vrae en bespreking
18h15 – 18h45 : Paneelbespreking en afsluiting
18h45 – 20h00 : Informele samesyn (kontant kroeg en verversings sal beskikbaar wees. Borgskappe sal verkry word om vir die verversings alleen te betaal).

Getekende kopieë van die boeke sal na afloop van die aanbiedings te koop aangebied word. Dit sal ook daarna verder deur die Erfenisstigting se kanale te koop beskikbaar wees. Daar sal binnekort ‘n kort oorsig van elkeen van die boeke, asook die koste daarvan, beskikbaar gestel word.

Die drag vir die geleentheid is gemaklik informeel (Baadjie en das opsioneel).

Documents

    No Documents added

Images