Somewhere on the Border toneelstuk by die Markteater

Revised: January 18, 2012 Tags:

Die mense van SOMEWHERE ON THE BORDER het met Computicket gereel dat ons SAW makkers op Sondag 29 Januarie om 15h00 vir R108 (R12 afslag) per persoon hierdie show kan gaan kyk.

Op www.computicket.com moet jy net die blokkie by betaling kies kies wat se “National Defense Force” om vir die afslag te kwalifiseer.

Kom ons gaan kyk die show en geniet wat daar te geniet is, word vies vir dit wat ons nie mee saamstem nie en kuier bietjie saam na die tyd.

Dit sal mos lekker wees om weer ‘n paar ou manne te sien! Kom in enige drag waarmee jy gemaklik is, en as jy jou amptelike veteranedrag wil dra kan jy dit ook doen.

Documents

    No Documents added

Images