Articles – 12 Junie 2010

Gedenkdiens van 12 Junie 2010 - Dominee Fanus Hansen se boodskap

Tags:

Inwyding van die 61 Meg gedenknaald Dominee Fanus Hansen het Saterdag ‘n inspirerende boodskap gebring by die hertoewyding van die 61 Meg gedenknaald by die Nasionale Oorlogmuseum in Saxonwald, Johannesburg.

Continue reading Gedenkdiens van 12 Junie 2010 - Dominee Fanus Hansen se boodskap

Bestellings vir die DVD van die verrigtinge op 12 Junie 2010

Tags:

Bedankings Eerstens wil ons almal wat die dag kon bywoon bedank vir hulle opoffering. Ons is almal is oortuig dat dit 'n groot sukses was. Die AJV is goed bygewoon, die parade was in 61 Meg styl 'n sukses en die Smokeshell gedenklesing het ons almal weer getref met die offers wat gebring was op 10 Junie 1980.

Continue reading Bestellings vir die DVD van die verrigtinge op 12 Junie 2010

Die eerste algemene jaarvergadering van die 61 Meg Veteranevereniging

Tags:

Die eerste algemene jaarvergadering van die 61 Meg Veteranevereniging is op 12 Junie 2010 by die Nasionale Oorlogmuseum in Saxonwald, Johannesburg gehou.

Continue reading Die eerste algemene jaarvergadering van die 61 Meg Veteranevereniging