Articles – 61 Meg Veterane Byeenkoms Op 10 Junie Om 12h30 By Die Voortrekkermonument

HP Ferreira, die drywer van Ratel 21 tydens Operasie Sceptic in 1980, se storie wat hy vertel het tydens die 61 Meg Veterane se ete op 10 Junie 2009 by Fort Schanskop

Tags:

Ek is nie ‘n groot spreker nie, maar ek moet iets sê en dit is in my hart wat ek vandag wil sê. Dit is ‘n voorreg om hier te wees vandag. Soos julle gehoor het vandag, ek het ‘n paar skote gevat tydens Operasie Sceptic en is opgeneem in die hospitaal. En daar het ek geleer sonder dat ek bewus was daarvan dat hierdie ouens wat ‘n ou rondneuk, gaan die toekoms vir jou beter maak. Dis die bevelsgroep wat ons gehad het daar. Ek waardeer dit vandag.

Continue reading HP Ferreira, die drywer van Ratel 21 tydens Operasie Sceptic in 1980, se storie wat hy vertel het tydens die 61 Meg Veterane se ete op 10 Junie 2009 by Fort Schanskop

Toespraak deur Johann Dippenaar tydens die Operasie Sceptic ete op 10 Junie 2009

Tags:

Baie dankie dat u as 61 lede vandag hier is. Die feit dat u onthou het, die feit dat u moeite gedoen het, die feit dat ons hier kan saam wees beteken vir mekaar baie. Ek dink nie dit is ‘n dag vir toesprake nie, maar tog moet daar sekere dinge gesê word by ‘n geleentheid waar 29 jaar gelede se gebeure herdenk word. Dis wat ek gaan probeer doen in die volgende paar minute. Die doel hoekom ons vandag hier by mekaar is, is tweeledig;

Continue reading Toespraak deur Johann Dippenaar tydens die Operasie Sceptic ete op 10 Junie 2009