Die Ebo projek
Die Ebo projek
Die Ebo projek het ten doel het om die menslike oorskot van vier gesneuwelde SAW-lede in Angola te laat opgrawe en na die RSA te laat terugbring.
Continue reading Die Ebo projek
Die Ebo projek
Die Ebo projek het ten doel het om die menslike oorskot van vier gesneuwelde SAW-lede in Angola te laat opgrawe en na die RSA te laat terugbring.
Continue reading Die Ebo projek
Die amptelike wapen van die 61 Meg Veteranevereniging is in oorleg met Militere Heraldiek en die Nasionale Buro vir Heraldiek ontwikkel, en sal voortaan op die 61 Meg Veteranevereniging se amptelike drag verskyn.
Continue reading Formele drag van die 61 Meg Veteranevereniging
Efpe Senekal, an independent film producer who is currently working on a movie about the Border war, produced a short documentary on the 2010 61 Mech Angolan expedition.
Continue reading 61 Mech 2010 Angolan expedition documentary on Carte Blance on 30 January 2011
Paul Louw was in 1980 'n peletonbevelvoerder by 61 Meg gewees
Continue reading Program oor 'n soldaat se post traumatiese stres opgedoen tydens Op Sceptic - 18 Oktober om 20h00 op Kyknet
Terwyl ’n string boeke en TV-reekse skielik oor die Grensoorlog verskyn, het die oorlog se generaals en politici hul mes vir mekaar in. Hoekom is die era van stille lojaliteit en versweë verwyt oornag verby? En hoekom nou? ALBERT VENTER ondersoek die fenomeen.
Continue reading Brothers in Arms? Daai dae is verby, Boet
Daar was nie wenners in die Grensoorlog nie. Hy sien net verloorders, skryf Louis Bothma, oudsoldaat van die berugte 32 Bataljon. Bothma reageer op die boek Ons was daar – Wenners van die oorlog om Suider-Afrika ,wat deur genl. Jannie Geldenhuys saamgestel is.
Continue reading Wenners? Ek sien net verloorders
Soos die meeste wit mans van my geslag lees ek graag oor die “Bosoorlog”. En volg die kanniedood-debatte wat vandag, meer as 30 jaar later, steeds daaroor woed.
Continue reading Hoekom al die gewroeg?
’n Geruime tyd gelede kry ek e-pos van een van my seuns se portuurs. Hy’t in Angola diens gedoen en is genooi om deel te word van ’n webwerf met die naam van die bataljon waaraan hy en ander behoort het: “Sodat ons met mekaar kontak kan behou,” is aan hom geskryf.
Continue reading ’n Sprong op die rug van gister se spook
Ons is op soek na jou eie persoonlike storie(s) oor jou tyd by 61 Meg of Veggroep Juliet terwyl jy en jou makkers dit nog kan onthou - sluitingsdatum vir die kompetisie is 31 Mei 2012
Continue reading Ons is op soek na jou stories!