Articles – Angola Ekspedisie Vir 2010

Opname oor die Angola ekspedisie(s) vir 2010

Tags:

Opname oor die Angola ekspedisie(s) vir 2010 Die datums vir die Angola ekspedisie(s) wat die 61 Meg Veteranevereniging vir volgende jaar wil reel, is nog nie gefinaliseer nie.

Continue reading Opname oor die Angola ekspedisie(s) vir 2010

Besprekings vir die 61 Meg veterane se 2010 Angola ekspedisie

Tags:

Die datum vir ons 2010 Angolatoer is nou vasgestel

Continue reading Besprekings vir die 61 Meg veterane se 2010 Angola ekspedisie

61 Meg soldate besoek die Heldeakker in Windhoek

Tags:

Meer as twee dekades na die grensoorlog tot ’n einde gekom het, is ’n kruistog in die kleine besig om deur Namibië en Angola na die slagvelde van die verlede plaas te vind.

Continue reading 61 Meg soldate besoek die Heldeakker in Windhoek

Oudsoldate se pelgrimstog op soek na innerlike vrede

Tags:

’n Uitspanplek onder twee groot, ou kremetartbome naby Naulila in die Chetequera-gebied in die suide van Angola sal voortaan deur ’n groep Suid-Afrikaners onthou word as “Blackie se Plek”.

Continue reading Oudsoldate se pelgrimstog op soek na innerlike vrede

Net ’n oud-soldaat weet hoe lyk die hel

Tags:

Die brue van Angola lê soos die karkasse van diere met gebreekte rûe in die land se riviere.

Continue reading Net ’n oud-soldaat weet hoe lyk die hel

‘Miskien het God besluit dié brug moes nie val nie’

Tags:

By die brug oor die Cuito-rivier rapporteer genl.maj. Roland de Vries aan genl. Jannie Geldenhuys: “Ons het Cuito Cuanavale gevat uit ’n westelike rigting… Ons is op die doelwit.”

Continue reading ‘Miskien het God besluit dié brug moes nie val nie’

Ek is nou gatvol van huil

Tags:

Angola se riviere voed die lewe, maar is dikwels ook landmerke van die dood.

Continue reading Ek is nou gatvol van huil

Oudstryders besef dit, maar SA regering nie

Tags:

Vir almak wat by die Bosoorlog betrokke was is daar 'n ander waarheid

Continue reading Oudstryders besef dit, maar SA regering nie

Bush War Battle Sites DVD

Tags:

Efpe Senekal, the producer of Bush War Battle Sites that was broadcast on Carte Blanche on 30 January, is selling a DVD

Continue reading Bush War Battle Sites DVD

Anderkant Cuito - 'n Reisverhaal oor die Grensoorlog

Tags:

Louis Bothma, die skrywer van Die Buffel Struikel, was verlede jaar saam op die 61 Meg Veteranevereniging se 2010 Angola ekspedisie gewees.

Continue reading Anderkant Cuito - 'n Reisverhaal oor die Grensoorlog