Articles – Angola Ekspedisie Vir 2011

Opname vir 2011 Angola ekspedisie

Tags:

Die datums vir die Angola ekspedisie(s) wat die 61 Meg Veteranevereniging vir volgende jaar wil reel, sal binnekort gefinaliseer maar dit behoort in Oktober te wees.

Continue reading Opname vir 2011 Angola ekspedisie

Jaap Steyn se ervaring van die 61 Meg Angola ekspedisie

Tags:

Ek het die voorreg gehad om beide toere wat sover aangebied was mee te maak en as ek lees wat Neels Raulstone op ons member site skryf, uit dit wat hy ervaar het uit Botties se boek, besef ek net weer watse geweldige voorreg dit was om deel daarvan te kon wees.

Continue reading Jaap Steyn se ervaring van die 61 Meg Angola ekspedisie