Articles – Events Byeenkomste

'n Monument vir 'n soldaat - radioprogram op 23 September om 21h00 op RSG

Tags:

Vir baie van ons land se oudsoldate en oorlogsveterane...

Continue reading 'n Monument vir 'n soldaat - radioprogram op 23 September om 21h00 op RSG

Jaarlikse herdenkingsdiens op Sondag 3 Junie 2012 by die SAW Muur van Herinnering

Tags:

Agv die gereelde navrae en die ooglopende opwinding wat vir die jaarlikse herdenkingsdiens by die SAW Muur van Herinnering beleef word, word graag herhaal dat dit vanjaar om 09h00 vir 09h40 op Sondag, 3 Junie (die Sondag naaste aan 31 Mei) sal plaasvind.

Continue reading Jaarlikse herdenkingsdiens op Sondag 3 Junie 2012 by die SAW Muur van Herinnering

Somewhere on the Border toneelstuk by die Markteater

Tags:

Die mense van SOMEWHERE ON THE BORDER het met Computicket gereel dat ons SAW makkers op Sondag 29 Januarie om 15h00 vir R108 (R12 afslag) per persoon hierdie show kan gaan kyk.

Continue reading Somewhere on the Border toneelstuk by die Markteater

Gedenkdiens op 3 Junie by die Muur van Herinnering

Tags:

Die Direksies van die Erfenisstigting en die Voortrekkermonument het genoeë om u en u eggenote of metgesel van harte uit te nooi na ‘n jaarlikse herdenkingsdiens by die SA Weermag Muur van Herinnering vir afgestorwe lede van die SA Weermag, om 09h00 vir 09h40 op Sondag, 3 Junie 2012

Continue reading Gedenkdiens op 3 Junie by die Muur van Herinnering

Special SA Tattoo

Tags:

Special SA Tattoo CMVO Military Veterans’ show Saturday 8th September 2pm at Montecasino Fourways Johannesburg

Continue reading Special SA Tattoo

The Second Golf day in Gauteng on Friday 23 August 2013 hosted by the 61 Mech Veterans Association at the Killarney Country Club in Houghton

Tags:

You are hereby invited to support the second golf day in Gauteng hosted by the Johannesburg East Rand combat team of the 61 Mech Veterans Association at the Killarney Country Club.

Continue reading The Second Golf day in Gauteng on Friday 23 August 2013 hosted by the 61 Mech Veterans Association at the Killarney Country Club in Houghton

Wit manne...se wapens - 'n Toneelstuk met Gys de Villiers

Tags:

Wit manne...se wapens ('n Toneelstuk met Gys de Villiers aangebied deur die 61 Meg Veteranevereniging by die Atterbury teater in Lynnwood, Pretoria) Die vertoning begin stiptelik om 20h00, maar die teater se kroeg sal oop wees van 19h00 vir saamkuier voor die tyd en om tyd toe te laat om kaartjies af te haal voor 19h30

Continue reading Wit manne...se wapens - 'n Toneelstuk met Gys de Villiers