Articles – Jaarlikse Gedenkdiens 2016

Verblyf vir 61 Meg veterane oor die naweek van 19 en 20 Augustus 2016 by die Tuishuis gastehuis in Centurion

Tags:

Elke jaar is daar manne en vroue wat van ver af reis om deel te wees van die 61 Meg Veteranevereniging se jaarvergadering, gedenkdiens en voorlegging. Die Tuishuis gastehuis in Centurion naby die Jeanlaanafrit het vir die 61 Meg Veteranevereniging spesiale pryse vir verblyf op Vrydag 19 Augustus en Saterdag 20 Augustus beskikbaar gestel, maar dan moet ons vinnig spring en ons besprekings maak voor die einde van April

Continue reading Verblyf vir 61 Meg veterane oor die naweek van 19 en 20 Augustus 2016 by die Tuishuis gastehuis in Centurion