Articles – Ratels Op Die Lomba

18 Augustus 2017 - Bekendstelling van die boek "Ratels op die Lomba"/"Ratels on the Lomba"

Tags:

Leopold Scholtz vertel die storie van 61 Meg Bataljon Groep se Charlie eskadron tydens Op Modular in die boek "Ratels op die Lomba" wat op Vrydag 18 Augustus 2017 in Pretoria by die Centurionteater bekend gestel word, dieselfde teater waar die 61 boek verlede jaar bekend gestel is

Continue reading 18 Augustus 2017 - Bekendstelling van die boek "Ratels op die Lomba"/"Ratels on the Lomba"