Articles – Skouerskuur Aan Die Wesrand

Die Wesrand se skouerskuur skop toe af

Tags:

Die Wesrand se eerste skouerskuur vir 61 Meg veterane en ondesteuners het op woensdag, 21 Julie afgeskop by die Moths se Warriors Arms bomgat in Muldersdrift

Continue reading Die Wesrand se skouerskuur skop toe af

Skouerskuur in Roodepoort - Woensdag 6 Maart 2013

Tags:

‘n Skouerskuur vir 61 Meg Veterane en ondersteuners aan die Wes Rand van Johannesburg vind plaas op Woensdag 6 Maart 2013 by die Chilly Trench Bomgat/Shell Hole van die Moths in Roodepoort.

Continue reading Skouerskuur in Roodepoort - Woensdag 6 Maart 2013