Articles – Skouerskuur In Johannesburg

Roland de Vries/Leopold Scholtz/Louis Bothma (Johannesburg) op Donderdag, 16 Mei 2013

Tags:

Ons nooi alle veterane na 'n 61 MVV skouerskuur waar generaal Roland de Vries, Leopold Scholtz en Louis Bothma se nuutste boeke bekend gestel gaan word. Kom luister na die skrywers, koop 'n getekende boek en kuier lekker saam met jou makkers. Worsrolle/Warmbrakke vars van die kole af sal te koop wees en die Moths verkoop drinkgoed teen Armypryse. Almal is welkom!

Continue reading Roland de Vries/Leopold Scholtz/Louis Bothma (Johannesburg) op Donderdag, 16 Mei 2013