Articles – Skouerskuur In Kaapstad

Eerste Kaapse skouerskuur is 'n reuse sukses

Tags:

Op Vrydag 14 Augustus is die eerste skouerskuur vir die nKaapstad en omgewing se 61 Meg veterane gehou

Continue reading Eerste Kaapse skouerskuur is 'n reuse sukses

Skouerskuur in Kaapstad - Vrydag 22 Februarie 2013

Tags:

‘n Skouerskuur vir 61 Meg Veterane en ondersteuners in Kaapstad vind plaas op Vrydag 22 Februarie 2013 by die Marshall Smuts Bomgat/Shell Hole van die Moths in Somerset Wes.

Continue reading Skouerskuur in Kaapstad - Vrydag 22 Februarie 2013

Eye of the Firestorm - Roland de Vries (Kaapstad) op Vrydag, 10 Mei 2013

Tags:

Ons nooi alle veterane na 'n reuse 61 MVV skouerskuur waar generaal Roland de Vries se nuutste boek bekend gestel gaan word. Kom luister na die skrywer, koop 'n getekende eksemplaar, en kuier lekker saam met jou makkers. Worsrolle/Warmbrakke vars van die kole af sal te koop wees en die Moths verkoop drinkgoed teen Armypryse. Almal is welkom!

Continue reading Eye of the Firestorm - Roland de Vries (Kaapstad) op Vrydag, 10 Mei 2013