Articles – Skouerskuur In Oos Rand

Kom op 24 Maart 2011 na die eerste 61 Meg skouerskuur aan die Oos Rand

Tags:

Die eerste skouerskuur vir 61 Meg veterane en ondersteuners aan die Oos Rand van Johannesburg vind plaas op Donderdag, 24 Maart 2011 by die Dickie Fritz bomgat/shell hole van die Moths in Edenvale.

Continue reading Kom op 24 Maart 2011 na die eerste 61 Meg skouerskuur aan die Oos Rand

Skouerskuur in Edenvale - Sondag 24 Februarie 2013

Tags:

‘n Skouerskuur vir 61 Meg Veterane en ondersteuners aan die Oos Rand van Johannesburg vind plaas op Sondag 24 Februarie 2013 by die Dickie Fritz Bomgat/Shell Hole van die Moths in Edenvale

Continue reading Skouerskuur in Edenvale - Sondag 24 Februarie 2013