Articles – Skouerskuur Potchefstroom

Kontakpersoon vir 61 Meg Veterane wat in Potchefstroom en omgewing bly

Tags:

Fasilitering van gereelde skouerskure vir 61 Meg veterane Die 61 Meg Veteranevereniging wil graag gereelde saamkuiers reël vir die 61 Meg veterane wat oor die land versprei is , en het eerste begin om in Gauteng skouerskure te reël.

Continue reading Kontakpersoon vir 61 Meg Veterane wat in Potchefstroom en omgewing bly

Eerste skouerskuur vir die 61 Meg veterane in die Potchefstroom area, op Vrydag, 25 Junie

Tags:

Die eerste skouerskuur vir Potchefstroom area om 18h00 op Vrydag, 25 Junie by 1 Regiment de la Rey.

Continue reading Eerste skouerskuur vir die 61 Meg veterane in die Potchefstroom area, op Vrydag, 25 Junie