Articles – Spesiale Stories

Gaan sê vir Professor Ben Liebenberg

Tags:

Ek ken die professor nie, het nog nooit 'n woord met hom gewissel nie, het niks gelees wat hy geskryf het nie. Ek weet hy het 'n reputasie gehad as 'n uitstekende akademikus, maar veel meer as dít weet ek nie van hom nie.

Continue reading Gaan sê vir Professor Ben Liebenberg

Ons mag maar voor ons perde huil

Tags:

Gemengde gevoelens Dit is duidelik dat die Grensoorlog gemengde gevoelens by mense uitlok,en dit is ook reg so want almal het dit nie dieselfde beleef nie.

Continue reading Ons mag maar voor ons perde huil

Brief van die ouers van wyle tweede luitenant Muller Meiring

Tags:

Inleiding Hein Groenewald het ‘n storie geskryf oor die gebeure aan die Westelike front tydens Operasie Excite waar 61 Meg Bataljon Groep ook betrokke was. Tydens daardie skermutselinge het tweede luitenant Muller Meiring sy lewe verloor, en Hein se peleton was betrokke by die afvoer van tweede luitenant Meiring se liggaam gewees. Hein het nadat hy die storie ingestuur het na die 61 Meg Veteranevereniging se webwerf ook moeite gedoen om wyle tweede luitenant Muller Meiring se ouers in Australie op te spoor, en die storie ook vir hulle aangestuur. In ‘n ouer se gemoed sal daar seker altyd vrae wees oor wat gebeur het, en Piet en Suzette Meiring het toe die volgende brief aan Hein teruggeskryf wat ons met hulle toestemming hier plaas. Mag dit ook help vir al die ander wat geliefdes verloor het om troos en berusting te vind.

Continue reading Brief van die ouers van wyle tweede luitenant Muller Meiring