Oefening Vlakhaas

Operational Years

Objective of the Operation

Gedurende Januarie 1995 het 61 Meg aan Oef Vlakhaas deelgeneem. Dit was `n eenheidsoefening met die doel om SOPs te oefen. Dit het geweldig baie gereen, en is die oefening gestop na een week toe majoor Riaan Gray en sy Bravo kompanie met al hul voertuie in die modder vasgeval het Oos van die Roosvlei gaping! Dit moes gebeur omdat hy baie te se gehad het toe majoor Johan de Wet en sy Rooikat eskadron tydens een van die vorige oefeninge Oos van Crawley in `n soortgelyke situasie was!

Composition of 61 Meg Bataljon Groep

TBC

Personal Impressions of the Commander

TBC

Tell your Story

Did you serve with 61 Mech? Do you have a recollection or anecdote to share?

Subscribe Now and share your experiences.

If you subscribe to the member site, you can read stories and view photos which can not be accessed from the public site.

Exercises