Uitnodiging na die amptelike opening van die SA Weermag Muur van Herinnering
Hierby aangeheg is die uitnodiging na die amptelike ingebruikneming van die SA Weermag Muur van Herinnering op die Voortrekkermonument Erfenisterrein om 09h15 vir 09h50 op Sondag, 25 Oktober 2009.
Continue reading Uitnodiging na die amptelike opening van die SA Weermag Muur van Herinnering