Articles – Skouerskure

Kom skuur skouer saam met manne wat verstaan

Tags:

Nadat die program ‘n Lewe met …Grensoorlog uitgesaai is op 18 Oktober op Kyknet, was daar ontsettend baie navrae gewees van makkers asook makkers se naasbestaandes wat behoefte het om deel te word van ‘n konstruktiewe proses om te deel met issues wat hulle dalk keer om die lewe ten volle te leef.

Continue reading Kom skuur skouer saam met manne wat verstaan